速報APP / 家庭 / GOBE Graad 6 Afrikaans

GOBE Graad 6 Afrikaans

價格:免費

更新日期:2017-06-22

檔案大小:14M

目前版本:1.0

版本需求:Android 4.0 以上版本

官方網站:https://gobeprogramming.wordpress.com/

Email:gobe.edu.programming@gmail.com

聯絡地址:GOBE Programming 4500 Hwy 57 Apartment 837 Ocean Springs Mississippi 39564

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖1)-速報App

Die program berei graad 6 leerders voor vir jaarlikse asessering in Afrikaans.

Die program bevat voorbeelde van vrae gevra in vorige jare se eksamen vraestelle.

Die leerder het 'n keuse om 'n toets te neem of om sintaks en sinbou te oefen.

Die leerder kan selfs 'n vinnige bereipstoets doen.

Die program randomeer elke vraag en antwoorde en gee antwoorde vir vrae in multikeuse vraag vorm.

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖2)-速報App

Daar is 15 lees begriptoetse en 5 verskillende begripsvrae.

Daar is 5 gedigte met vrae oor alliterasie, assonansie, personifikasie, metafoor en rym

30 Sintaks vraagtipes wat die volgende oefen:

voorsetsels

selfstandige naamwoorde

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖3)-速報App

bywoorde

byvoeglike naamwoorde

werkwoorde

dier geluide en dier kinders

verlede. hede, toekomstige tyd

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖4)-速報App

woorde wat dieselfde klink

sinonieme en antonieme

meervoude

trappe van vergelyking

manlike en vroulike name

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖5)-速報App

verkleining

vraagsinne en bevelsinne

afrkortings

ontkenning

direkte en indirekte rede

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖6)-速報App

onderwerp, voorwerp en gesegde

lydende en bedrywende vorm

voorvoegsels, agtervoegsels en basisvorme

soorname, eiename en versamelname

vergelykings

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖7)-速報App

Hou asseblief jou program opgedateer vir die nuutste vrae.

GOBE Graad 6 Afrikaans(圖8)-速報App